Drie besige dae
Written by Gideon van Zyl Thursday, 17 November 2011 21:07
Dit was drie besige dae. Ek kan dit eenvoudig net nie anders stel nie. Ek het beoog om gisteraand al te blog, maar ek het eers by my neef Fred 'n draai gaan gooi om na sy karretjie wat hy te koop het te gaan kyk. Maandag en Disdag was ek by 'n klient in Johannesburg middestad en gister in Kaapstad.


