Drie besige dae
Written by Gideon van Zyl Thursday, 17 November 2011 21:07
Dit was drie besige dae. Ek kan dit eenvoudig net nie anders stel nie. Ek het beoog om gisteraand al te blog, maar ek het eers by my neef Fred 'n draai gaan gooi om na sy karretjie wat hy te koop het te gaan kyk. Maandag en Disdag was ek by 'n klient in Johannesburg middestad en gister in Kaapstad.
Dag 14 - Rustigheid en Eksamentyd
Last Updated on Monday, 14 November 2011 21:59 Written by Gideon van Zyl Monday, 14 November 2011 21:18
Sondae is in elk geval rustig, maar gister het ek spesiale moeite gedoen om ekstra rustig te wees. Ek het saam met my Susana op die stoep gesit, 'n bietjie foto's van die tuin geneem, en somer net nie besig gewees nie.



