Sunday, May 20, 2012
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Onthou vanaand se gig

Vanaand tree ek met die Murg band op by Jukebox in Elliot straat in Brakpan. Dit begin 8:30 en hou aan tot ons klaar is. Die venue het 'n kroeg en restourant ook, so ete en drinke is daar vir almal.

 

Julle hoef nie te bespreek nie, en daar is 'n cover fooi van R 20-00.

 

As julle meer inligting soek oor hoe om daar uit te kom, bel gerus 0711775571 of stuur 'n mailtjie na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 33 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za