Video van Afrikadag
Goei more almal!
Net 'n vvinnige nota oor die video van Afrikadag. Hy is gereed vir replikasie vir al die verskillende televisiekanale, en ek sal julle op hoogte hou oor wat ook daarmee gebeur.
Hier is ondertussen 'n skakel na Youtube HIER.
Hy is ook beskikbaar op Myvideo HIER.
Laat gerus weet wat julle dink!!
Groete
-Gideon-
| < Prev | Next > |
|---|




Junk Mail has posted a warning about ...
Sorry, maar hierdie is nie die koeran...
angry: dis nabsolite kak koerant en ...