Monday, February 06, 2012
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Optredes

Die eerste optredes is op pad:)

 

Die 12e Augustus doen ons die launch. DIt is sommer 'n kompendium van pret wat ons beplan, met al 12 die liedjies van Murg waarmee ons live sal optree met die band, die bekendstelling van die nuwe video van Afrikadag, en dan ook vir die wie dit nog nie gesien het nie, 'n screening van die video van Ek het nog my lewe. Moet dit nie mis nie. Dit gaan my eerste optrede in Suid-Afrika wees in meer as 10 jaar, maar gaan verseker pret wees.

 

Die 23e Augustus tree ons op by die Waenhuis in Betlehem.

 

Ek sal meer laat weet van waar kaartjies geboek kan word en hoe alles gaan werk, maar julle is natuurlik welkom om vir my 'n e-pos te stuur vir meer inligting. Gaan na kontakte toe hier bo en ons vat dit van daar af.

 

Groete uit die Erdepot

 

-Gideon-

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 25 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za