N
et 'n vinnige nota'tjie. Ons begin vanmore met die shoot van Afrikadag se video. Ons gaan in Pretoria in 'n natuurreservaat werk. Uit my kring gaan net Theo van Rensburg saam vandag. Al die ander musikante het ander verpligtinge wat wissel van rugby tot repetisies vir ander groot gigs. Dit is fyn. Ek weet Donovan kry dit reg om op sy voete te dink, so die eindresultaat sal weer wonderlik wees. Ek plaas vandag weer foto's van die shoot. Tot dan - Groete uit 'n koel Kempton-Gideon-
Nuwe Video Shoot
Viewed 1739 times so far.
Published in
Subscribe to the RSS feed of Blog
Blog
/
Subscribe to the RSS feed of - Blog -
- Blog -
Like this? Let your friends know now!
Latest articles from Gideon van Zyl
- My naam is Gideon van Zyl. Ek is 'n Musikantposted on Monday, 06 February 2012 16:58
My naam is Gideon van Zyl. Ek is ‘n musikant.…
- Drie besige daeposted on Thursday, 17 November 2011 21:07
Dit was drie besige dae. Ek kan dit eenvoudig net…
- Dag 14 - Rustigheid en Eksamentydposted on Monday, 14 November 2011 21:18
Sondae is in elk geval rustig, maar gister het ek…
- Day 13 - Great to be home for a Saturdayposted on Sunday, 13 November 2011 23:11
I like Saturdays. They are like the missing day that…
- Dag 12 - Huistoeposted on Saturday, 12 November 2011 20:29
Ek gaan vandag nie so vreeslik baie praat nie, want…
| Comments |
|
Powered by !JoomlaComment 4.0alpha3
!joomlacomment 4.0 Copyright (C) 2009 Compojoom.com . All rights reserved."
| < Prev | Next > |
|---|





Junk Mail has posted a warning about ...
Sorry, maar hierdie is nie die koeran...
angry: dis nabsolite kak koerant en ...