Monday, February 06, 2012
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Die Naweek

J a, ja – ek weet ek was alweer treurig met die opdatering van my blog, so kom ek prober ‘n bietjie substansie gee vir ‘n keer. Sedert my laaste blog het ek weereens nie grond geraak nie. DIt was soms positief en soms minder positief.  Meer positief as anders. Ons het op ‘n soeke gegaan na ‘n drommer, en dit is nogal ‘n storie vir die gemiddelde band. Ons kan natuurlik nie ‘n uitsondering op die reel wees nie, dus het ons oudisies gehou met verskeie drommers. Ek dink ons het nou die person na wie ons gesoek het, maar ons sal moet nou eers seker maak dat hy ook gelukkig is om saam met ons te speel. Ek laat meer waat wanneer ons ook meer weet.  

Ons is ook op soek na ‘n manager. Ek het ene nodig, en Murg het ook een nodig. Daar is ‘n paar kandidate, maar ons het nog baie gesels oor voordat ons iets sal kan vertel daarvan.

 

Die Afgelope naweek was ons weer in die studio. Die keer het ek en Jannie (Johnny Late) na Riku en Dorette se plekkie in die Magaliesberge gegaan om die kitaar tracks neer te le. Die keer het ek my kamera saamgeneem omdat ek so graag daai tuin wou afneem.  Die musiek het baie mooi uitgekom en ek is baie tevrede met die  tuinfoto’s wat ek kon neem. Ek het ook die voorreg gehad dat Ivan ( Riku Lätti se pa), my meer vertel het van die verskillende dinge in die tuin. Wat ‘n plesier!

 

Kyk maar die foto’s op die blog, dan sal julle meer verstaan wat ek bedoel.

Johnny LateSondagoggend het ons deurgery na die van Gaalen kaasmakery en daar vir vriende van Dorette en Riku onmoet vir middag ete. DIt was gaaf om Neil Sandilands te ontmoet en ‘n bietjie te gesels. Ook die ander gaste was interessante mense. Ek is natuurlik daar weg met ‘n paar kiekies en ‘n kilogram regte egte jong belegen kaas.

 

Tot Kyk

 

-Gideon-

 

 

 

 

 

 

 

 

Dorette, Riku en Lia Luna Li

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Foto's in die tuin

Aalwyn

 

AasvoelAgri-monumentArendKunswerk?

 

BokkieWIldevyDraadspinnekopDuiwepaleisFonteinBegraafplaasHuis onder groot BoomIesegrimmigIn KettingsLaventelhaanNeerstarendPotRotse en TuineStandbeeldFokusProfielUiltjiesWaterskeiding

Gideon van Zyl Written on Tuesday, 25 August 2009 15:27 by Gideon van Zyl

Viewed 1879 times so far.

Rate this article

(5 votes)

Latest articles from Gideon van Zyl


Comments
Add New Search RSS
Da Mario   |Y-m-d H:i:s
Stunning foto's!
Write comment
Name:
Email:
 
Website:
Title:
 
:angry::0:confused::cheer:B):evil::silly::dry::lol::kiss::D:pinch:
:(:shock::X:side::):P:unsure::woohoo::huh::whistle:;):s
:!::?::idea::arrow:
 
Please input the anti-spam code that you can read in the image.

!joomlacomment 4.0 Copyright (C) 2009 Compojoom.com . All rights reserved."

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 28 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za